’n Spektraallyn of spektrale lyn is ’n donker of helder lyn in ’n andersins ononderbroke elektromagnetiese spektrum. Dit word veroorsaak deur die gebrek aan of oormaat van fotone of ligpartikels in ’n spesifieke frekwensie.

Thumb
Ononderbroke spektrum
Thumb
Emissielyne
Thumb
Absorpsielyne

Wanneer fotone geabsorbeer word, vorm donker lyne, oftewel absorpsielyne. Wanneer hulle uitgestraal word, vorm ligte lyne, oftewel emissielyne.

Elke element het ’n kenmerkende stel spektraallyne. Dit word onder meer in die sterrekunde gebruik om te bepaal uit watter stowwe ’n ster bestaan.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.