Emis Killa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Emiliano Rudolf Giambelli, beter bekend as Emis Killa (Vimercate, Italië, 14 November 1989), is 'n Italiaanse kletsrymer. Hy het op 18-jarige ouderdom die Tecniche Perfette-musiekwedstryd gewen, en is sedertdien een van Italië se bekendste kletsrymers.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Emis Killa | |
---|---|
Emis Killa in 2016 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Emiliano Rudolf Giambelli |
Gebore | 14 November 1989 (1989-11-14) (34 jaar oud) Vimercate, Italië |
Beroep(e) | Kletsrymer |
Jare aktief | 2007 - hede |
Webwerf | www.emiskilla.com |
Sluit