Elton John
From Wikipedia, the free encyclopedia
Elton John (gebore 25 Maart 1947) is 'n Engelse sanger, pianis en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lion King (1994), Almost Famous (2000), Gnomeo & Juliet (2011), en Kingsman: The Golden Circle (2017).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Elton John | |
Geboortenaam | Reginald Kenneth Dwight |
---|---|
Geboorte | 25 Maart 1947 (1947-03-25) (77 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Sanger, pianis en komponis |
Aktiewe jare | 1962–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit