Ellen Corby
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ellen Corby (3 Junie 1911 – 14 April 1999) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente I Remember Mama (1948), Sabrina (1954), en Vertigo (1958), en in die televisiereeks The Waltons (1971).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ellen Corby | |
Geboortenaam | Ellen Hansen |
---|---|
Geboorte | (1911-06-03)3 Junie 1911 |
Sterfte | 14 April 1999 (op 87) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1933–1999 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit