Elizabeth Ashley
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Elizabeth Ashley (gebore 30 Augustus 1939) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ship of Fools (1965) en Happiness (1998), en in die televisiereeks Evening Shade (1990).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Elizabeth Ashley | |
Geboorte | 30 Augustus 1939 (1939-08-30) (84 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit