![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d9/Eliza_Dushku_2%252C_2012.jpg/640px-Eliza_Dushku_2%252C_2012.jpg&w=640&q=50)
Eliza Dushku
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Eliza Dushku (gebore 30 Desember 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bring It On (2000), Jay and Silent Bob Strike Back (2001), en Wrong Turn (2003), en in die televisiereeks Dollhouse (2009).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Eliza Dushku | |
![]() | |
Geboortenaam | Eliza Patricia Dushku |
---|---|
Geboorte | 30 Desember 1980 (1980-12-30) (43 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit