![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8e/Elisa_Donovan.jpg/640px-Elisa_Donovan.jpg&w=640&q=50)
Elisa Donovan
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Elisa Donovan (gebore 3 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Clueless (1995), A Night at the Roxbury (1998), en The Dog Who Saved Easter (2014), en in die televisiereeks Clueless (1996).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Elisa Donovan | |
![]() | |
Geboorte | 3 Februarie 1971 (1971-02-03) (53 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Scarlett Bigelow |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit