Elementêre analise
From Wikipedia, the free encyclopedia
Elementêre analise is 'n tak van die analitiese chemie wat probeer om stowwe in hulle elemente te ontleed en die hoeveelheid van elke element wat in die stof teenwoordig is noukeurig te bepaal.