![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/51/Aegean_cat.jpg/640px-Aegean_cat.jpg&w=640&q=50)
Egeïese kat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Egeïese kat (Grieks: γάτα του Αιγαίου; Engels: Aegean cat) is ’n natuurlike katras wat sy oorsprong in die Kuklade-eilande van Griekeland het. Dit word beskou as die land se enigste inheemse katras.
Kitsfeite
Egeïese kat | ||||
![]() | ||||
Land | Griekeland | |||
Ontstaan | Natuurlik | |||
Pels | Halflank | |||
Patroon | Twee- of driekleurig | |||
Wetenskaplike naam | ||||
Felis catus (huiskat) | ||||
|
Sluit