From Wikipedia, the free encyclopedia
Op 30 Oktober 2020 het 'n massiewe aardbewing die Egeïese See getref. Daar was verskeie naskokke. Die Turkse regering het 'n waarskuwing uitgereik vir moontlike tsoenami's.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Daar was skade in die groot stad İzmir in Turkye en 117 mense is daar oorlede, en 'n verdere 1 034 beseer.[1][2] In Griekeland was daar twee sterfgevalle en 19 mense met geringe beserings.[3] Dit was die kragtigste aardbewing in die Egeïse See sedert 1981, en die dodelikste in die İzmir Provinsie. In 1955 het vier mense in İzmir in 'n aardbewing gesterf.[4][5] Die aardbewing was ook die dodelikste van die jaar 2020.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.