Eerste minister van die Verenigde Koninkryk
regeringshoof van die Verenigde Koninkryk / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Eerste Minister is die hoofamptenaar van haar majesteit se regering in die Verenigde Koninkryk (voor 1801, die Koninkryk van Groot-Brittanje). Die huidige eerste minister sedert 25 Oktober 2022 is Rishi Sunak.