Edgar Adeling
From Wikipedia, the free encyclopedia
Edgar Adeling (c. 1051–1126) was die laaste Angel-Saksiese koning van Engeland voor die Normandiese verowering in 1066. Hy is in Oktober 1066 uitgeroep as koning Edgar II, maar is nooit gekroon nie. Ná agt weke moes hy die troon afstaan aan Willem die Veroweraar.
Kitsfeite Huis, Regeer ...
Edgar Adeling | |
---|---|
Koning van Engeland | |
Huis | Wessex |
Regeer | 15 Oktober – 10 Desember 1066 |
Voorganger | Harold Godwinson |
Opvolger | Willem die Veroweraar |
Gebore | c. 1051; Hongarye |
Oorlede | 1126 |
Vader | Eduard die Banneling |
Moeder | Agatha |
Sluit
Die benaming Adeling (Engels: Ætheling of Adeling, Angel-Saksies: Æþeling) is deur Angel-Saksiese prinse gebruik wat van koning Ethelred II afgestam het en dus kandidate was vir die troon van Engeland.