From Wikipedia, the free encyclopedia
Ecatepec de Morelos (Spaans: San Cristóbal Ecatepec de Morelos, Nahuatl: Ehécatl, tépetl, "Ehécatl/wind", "tépetl/heuwel") is die grootste stad in die Meksikaanse deelstaat México en is op 1 Oktober 1877 gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 656 107 en van 21 200 000 in die metropolitaanse gebied van Meksikostad in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 186,9 km².
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Meksiko |
Deelstaat | México |
Koördinate | 19°37′N 99°04′W |
Gestig op | 1 Oktober 1877 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 186,9 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 656 107 |
- Bevolkingsdigtheid | 8 860,93/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 21 200 000 |
Tydsone | CST (UTC -6) |
Somertyd | CDT (UTC -5) |
Burgemeester | Indalecio Ríos Velázquez |
Amptelike Webwerf | ecatepec.gob.mx |
Ecatepec de Morelos is geleë net noordoos van die hoofstad Meksikostad, net noord van Nezahualcóyotl en is een van die armste stede in Meksiko. Tydens die Asteekse tydperk in die 12de eeu het dit as 'n belangrike stad gedien. Die stad is vernoem ná José María Morelos, 'n held tydens die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog, wat op 22 Desember 1815 deur Spanjaarde in dié stad tereggestel is.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Ecatepec de Morelos. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.