Döbelns-park
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Döbelns-park is 'n stadspark in die sentrum van die Sweedse stad Umeå. Die Döbelns-park is die oudste park in Umeå en is al 'n geruime tyd 'n kulturele park, konserte kan hier aangebied word en dit het ook 'n teater. Die park is aan die Storgatan geleë, ten ooste van die Stadskerk van Umeå.