Drie koninkryke van Korea
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Drie Koninkryke van Korea was die koninkryke van Goguryeo, Baekje en Silla, wat die Koreaanse skiereiland en Mantsjoerye in beslag geneem het, tussen die eerste eeu v.C. en 7e eeu n.C. Ander kleiner koninkryke en stamstate het voor en gedurende die Drie Koninkryke-periode bestaan, insluitend Gaya, Dongye, Okjeo, Buyeo, Usan, Tamna, ens.
Meer inligting Koreaanse Naam ...
Drie Koninkryke van Korea | |
---|---|
Kaart van die Drie Koninkryke van Korea, teen die einde van die 5e eeu | |
Koreaanse Naam | |
Hersiene Romanisering | Samguk |
McCune-Reischauer | Samguk |
Hangul | 삼국 |
Hanja | 三國 |
Sluit