Draak
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Draak is 'n fabelagtige dier wat in mitologieë regoor die wêreld voorkom. Die draak verskil in interpretasie van kultuur tot kultuur.