Donnie Wahlberg
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Donnie Wahlberg (gebore 17 Augustus 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ransom (1996), Dreamcatcher (2003), Saw II (2005), en Dead Silence (2007).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Donnie Wahlberg | |
Geboortenaam | Donald Edmond Wahlberg Jr. |
---|---|
Geboorte | 17 Augustus 1969 (1969-08-17) (54 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit