From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Donkerbalk-chromis (Chromis weberi) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Protea-bank in die suide van KwaZulu-Natal.
Donkerbalk-chromis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Chromis |
Spesie: | C. weberi |
Binomiale naam | |
Chromis weberi Fowler & Bean, 1928 | |
Die vis is bruin of groengrys van kleur en die rante van die operkulums is swart. Die rante van al die skubbe is ook donkerder en die stertvin se punte is swart. Die vis word tot 14 cm lank.
Die vis verkies koraal- en rots riwwe om in te leef in water wat 3 – 30 m diep is en hulle eet soöplankton.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.