Domnall mac Ailpín (Skots-Gaelies: Dòmhnall mac Ailpein, ook bekend as Donald MacAlpin en op die meeste koninglyste aangedui as Donald I; 812 – 13 April 862) was van 858 tot met sy dood in 862 koning van die Pikte. Hy het sy broer, Kenneth I, opgevolg.
Kitsfeite Dinastie, Bewind ...
Sluit