Dolan (Kalmikië)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dolan (Russies en Kalmikies: Долан) is 'n klein dorpie in Joesta-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Erdnijefski Plaaslike Munisipaliteit. Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woord vir "sewe".