![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6d/Distributed_Proofreaders.png/640px-Distributed_Proofreaders.png&w=640&q=50)
Distributed proofreaders
From Wikipedia, the free encyclopedia
Distributed Proofreaders (gewoonlik afgekort as DP of PGDP) is 'n web-gebaseerde projek wat Project Gutenberg ondersteun in die produksie van e-tekste waar vrywilligers saamwerk deur geskandeerde materiaal te proeflees en te verwerk om elektroniese boeke te skep.
Distributed Proofreaders | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Tipe webblad | Digitering van werke in die publieke domein |
Taal(e) | verskeie |
Registrasie | vereis om deel te neem aan die belangrikste dele van die projek |
Outeur | Charles Frank |
Opgerig | 2000 |
Huidige status | Aktief |
URL | www.pgdp.net |