![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/c4/Diogenes_Laertius.jpg/640px-Diogenes_Laertius.jpg&w=640&q=50)
Diogenes Laërtios
From Wikipedia, the free encyclopedia
Diogenes Laërtios (antieke Grieks: Διογένης Λαέρτιος; gedy c. 3de eeu n.C.) was 'n biograaf van die Griekse filosowe. Niks is omtrent sy lewe bekend nie, maar sy behoue Lewens en Menings van Vooraanstaande Filosowe is 'n onontbeerlike ekstante bron vir die geskiedenis van Griekse filosofie.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Diogenes Laërtios | |
![]() | |
Denkbeeldige voorstelling uit die 17de eeu | |
Gebore | vroeë 3de eeu Laertes, Sisilië |
---|---|
Nasionaliteit | Antieke Griekeland |
Vakgebied | poësie, filosofie, biografie |
Bekend vir | Diogenis Laertii vitae philosophorum |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d4/Vitae_et_sententiae_philosophorum.tif/lossy-page1-640px-Vitae_et_sententiae_philosophorum.tif.jpg)