Dilsen-Stokkem (Limburgs: Dilse-Stokkem) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg, geleë aan die Maas-rivier, wat o.a. hier die grens vorm met die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 20 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 66 km². Dilsen is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Kitsfeite Dilsen-Stokkem Dilse-Stokkem, Land ...
Dilsen-Stokkem

Dilse-Stokkem
Munisipaliteit
Thumb
Kasteel Ommerstein
Thumb
Vlag
Thumb
Wapen
Thumb
Ligging van Dilsen-Stokkem in die provinsie Limburg
Koördinate: 51°02′00″N 5°44′00″O
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
  BurgemeesterLydia Peeters (Open VLD)
Oppervlak
  Totaal65,61 km2 (25,33 vk. myl)
Bevolking
  Totaal19 837
  Digtheid302/km2 (780/vk. myl)
Poskode
3650
Skakelkodes089
Webwerfwww.dilsen-stokkem.be
Sluit

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Dilsen-Stokkem:
Boyen, Dilsen, Elen, Lanklaar, Rotem en Stokkem.

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.