Didi Conn
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Didi Conn (gebore 13 Julie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente You Light Up My Life (1977), Grease (1978), Grease 2 (1982), en Frida (2002).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Didi Conn | |
Geboorte | 13 Julie 1951 (1951-07-13) (73 jaar oud) Brooklyn, New York, Verenigde State |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit