Diane Ladd
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Diane Ladd (gebore 29 November 1935) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chinatown (1974), Alice Doesn't Live Here Anymore (1974), Wild at Heart (1990), en Joy (2015).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Diane Ladd | |
Geboortenaam | Rose Diane Ladner |
---|---|
Geboorte | 29 November 1935 (1935-11-29) (88 jaar oud) Laurel, Mississippi, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Laura Dern |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 1957–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit