Devon Bostick
Kanadese akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Devon Bostick (gebore 13 November 1991) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Diary of a Wimpy Kid: Rodrick Rules (2011), Being Charlie (2015), en Okja (2017), en in die televisiereeks The 100 (2014).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Devon Bostick | |
Geboorte | 13 November 1991 (1991-11-13) (32 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit