From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Depressie of laagte is versonke land wat, indien dit met water gevul sou word, 'n meer vorm. Bekende depressies is die Danakil depressie (155 m onder seevlak) in Oos-Afrika wat die laagste punt van Afrika is, die Dooie See (414 m onder seevlak en die laagste plek op aarde), Death Valley (86 m onder seevlak) in Amerika en die Qattara-laagte (133 m onder seevlak) in die noorde van Egipte.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.