From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Dendroceratida vorm 'n orde binne die klas van Demospongiae (gewone sponse). Hierdie orde bevat circa 180 spesies.
Dendroceratida | |
---|---|
Chelonaplysilla violacea | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | Animalia (diere) |
Filum: | Porifera (sponsdiere) |
Klas: | Demospongiae (gewone sponse) |
Subklas: | |
Hulle word oor die algemeen gekenmerk deur konsentriese lae organiese vesels en groot kamers.
Hulle word gevind oor die hele wêreld, meestal in vlak kus- en in getygebiede.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.