Amerikaanse akteur From Wikipedia, the free encyclopedia
David Burtka (gebore 29 Mei 1975) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Very Harold & Kumar 3D Christmas (2011) en in die televisiereekse CSI: NY (2004), How I Met Your Mother (2005), en Neil's Puppet Dreams (2012).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Burtka | |
![]() | |
Geboortenaam | David Michael Burtka |
---|---|
Geboorte | 29 Mei 1975 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1999–nou (actor) 2009–nou (chef) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.