Daryl Sabara
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Daryl Sabara (gebore 14 Junie 1992) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spy Kids (2001), Spy Kids 3: Game Over (2003), The Polar Express (2004), en Machete (2010).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Daryl Sabara | |
Geboortenaam | Daryl Christopher Sabara |
---|---|
Geboorte | 14 Junie 1992 (1992-06-14) (32 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit