![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/55/Sous-marin-Flore.jpg/640px-Sous-marin-Flore.jpg&w=640&q=50)
Daphné-klas duikboot
duikbootklas / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Daphné-klas duikboot was 'n klas diesel-elektries aangedrewe duikbote wat ontwerp en gebou is deur die Franse maatskappy, DCNS, vir die Franse Vloot in 1964. Die klas was bemark deur die Franse Regering vir die uitvoermark. Die klas se bote het diens gedoen in die Suid-Afrikaanse Vloot terwyl subklasse verkoop is aan die vlote van Pakistan, Portugal en Spanje.
Meer inligting Subklas van, Kort naam ...
Subklas van | attack submarine![]() |
---|---|
Kort naam | Daphné![]() |
Vernoem na | Daphne![]() |
Voorafgegaan deur | Aréthuse-class submarine![]() |
Opgevolg deur | Agosta-class submarine, Rubis-class submarine![]() |
Land van oorsprong | Frankryk![]() |
Operateur | Franse Vloot, Spanish Navy, Suid-Afrikaanse Vloot, Portugese Vloot![]() |
Vervaardiger | Naval Group![]() |
Sluit