Dakvink
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Dakvink is 'n motoris of passasier wat sy arm by die venster laat uithang en met sy hand aan die dak van die voertuig vashou. Hierdie wetsoortreding word gewoonlik gemotiveer:
- vir afkoeling as gevolg van die hoë lugtemperatuur (en die gebrek aan 'n (werkende) lugreëlaar binne die motor);
- om beter ewewig te kry tydens die bestuur van 'n voertuig; en
- om meer ontspanne te voel.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |