Die Trans-Wes-Afrikakus-Grootpad is 'n transnasionale hoofwegprojek om 12 Wes-Afrika-kuslande in die noord-weste van die streek te skakel, van Mauritanië na Nigerië in die ooste, met voerderpaaie tussen twee reeds bestaande land-ingeslote lande, Mali en Burkina Faso.

Die oostelike einde van die hoofweg is by Lagos, Nigerië. Sommige organisasies soos die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state (ECOWAS) oorweeg dit om die westelike einde by Nouakchott, Mauritanië te maak, terwyl ander soos die Ekonomiese Kommissie van die Verenigde Nasies vir Afrika dit oorweeg om Dakar, Senegal die einde te maak.

Dit gee aanleiding tot die volgende alternatiewe name vir die pad:

  • Nouakchott-Lagos-Grootpad
  • Lagos-Nouakchott-Grootpad
  • Dakar-Lagos-Grootpad
  • Lagos-Dakar-Grootpad
  • Trans-Afrika hoofweg 7 in die transkontinentale padnetwerk




Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.