![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6a/Cybill_Shepherd_%2528cropped%2529.jpg/640px-Cybill_Shepherd_%2528cropped%2529.jpg&w=640&q=50)
Cybill Shepherd
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cybill Shepherd (gebore 18 Februarie 1950) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Picture Show (1971) en Taxi Driver (1976), en in die televisiereekse Moonlighting (1985) en Cybill (1995).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Cybill Shepherd | |
![]() | |
Cybill Shepherd in 2007 | |
Geboortenaam | Cybill Lynne Shepherd |
---|---|
Geboorte | 18 Februarie 1950 (1950-02-18) (74 jaar oud) Memphis, Tennessee, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1971- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit