![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/74/Cormac_McCarthy_%2528Child_of_God_author_portrait%2529.jpg/640px-Cormac_McCarthy_%2528Child_of_God_author_portrait%2529.jpg&w=640&q=50)
Cormac McCarthy
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cormac McCarthy (gebore Charles McCarthy; 20 Julie 1933 – 13 Junie 2023) was 'n Amerikaanse skrywer van romane, toneelstukke en rolprentdraaiboeke. In 2007 wen hy die Pulitzerprys vir Fiksie vir sy postapokaliptiese roman, The Road (2006), oor die verhouding tussen 'n pa en sy seun, nadat 'n gebeurtenis die wêreld verwoes het.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Cormac McCarthy | |
---|---|
![]() | |
Gebore | Charles McCarthy 20 Julie 1933 |
Sterf | 13 Junie 2023 |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Romanskrywer, dramaturg en draaiboekskrywer |
Bekend vir | All the Pretty Horses (1992) No Country for Old Men (2005) The Road (2006) |
Eggenoot | Lee Holleman Annie DeLisle Jennifer Winkley |
Sluit