Corinna Harney
From Wikipedia, the free encyclopedia
Corinna Harney (gebore 20 Februarie 1972, Bremerhaven, Duitsland) is 'n Amerikaanse model, aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Vegas Vacation (1997), Rat Race (2001), Pitcher and the Pin-Up (2003), en The Glass Circle.
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Corinna Harney | |
Geboorte | 20 Februarie 1972 (1972-02-20) (52 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit