From Wikipedia, the free encyclopedia
Concepción is die grootste hawestad van Chili. Volgens die 2002-sensus woon daar 216 061 mense. Die stad is ongeveer 509,04 km[1] ten weste van die hoofstad Santiago geleë. Die Universiteit van Concepcion is ook in die stad geleë.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Chili |
Koördinate | 36°46′S 73°03′W |
Gestig op | 5 Oktober 1550 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 221 6 vk km |
Hoogte bo seevlak | 12 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2002) | 216 061 |
- Bevolkingsdigtheid | 975/vk km |
Tydsone | UTC -4 |
- Somertyd | UTC -3 |
Burgemeester | Patricio Kuhn (UDI) |
Amptelike Webwerf | concepcion.cl |
Die Stad van Concepción is op 1550 deur Pedro de Valdivia gestig, ten noorde van die Biobío-rivier, op die plek wat vandag as Penco bekend staan.
Die klimaat van Concepción word algemeen beskou as oseanies, maar met 'n droë somer nader in Februarie.
Volgens data wat ingesamel is op 2002 in die sensus van die Nasionale Instituut vir Statistiek (Chili), het die stad 'n oppervlakte van 221,6 km2 (86 vierkante myl) en 'n bevolking van 216 061 inwoners, waarvan 103 860 mans, en 112 201 vrouens is.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.