From Wikipedia, the free encyclopedia
Chula Vista (uitgespreek /ˌtʃuːlə ˈvɪstə/) is 'n stad in die suide van die Amerikaanse deelstaat van Kalifornië, tussen die stad van San Diego en Meksiko. Die stad het 'n bevolking van sowat 210 000 in 2005 gehad.
Chula Vista | |
Ligging van Chula Vista in Kalifornië | |
Ligging van Kalifornië in die VSA | |
Land | Verenigde State van Amerika |
---|---|
Staat | Kalifornië |
Distrik | San Diego |
Regering | |
- Burgemeester | Cheryl Cox |
Oppervlakte | |
- Totaal | 126,6 km² (48,9 myl²) |
Bevolking (2005) | |
- Totaal | 210 000 |
- Digtheid | 1 370,9/km² (3 550,6/myl²) |
Areakode(s) | 619 |
Webwerf: www.chulavistaca.gov |
In 2000 het die stad 'n bevolking van 173 556 gehad: 55,18% wit, 4,62% swart of Afro-Amerikaans, 0,78% Amerikaanse inboorlinge, 10,98% Asiaties, 0,58% Pasifiese eilanders, 22,13% van ander rasse en 5,85% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 49,59% van die bevolking uitgemaak.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.