![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8b/ChristenUnie.svg/langaf-640px-ChristenUnie.svg.png&w=640&q=50)
ChristenUnie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die ChristenUnie (Nederlands: ChristenUnie, CU) is 'n Nederlandse ortodoks-Protestantse politieke party, wat in 2001 gestig is. Die ChristenUnie is uit twee Protestantse partye gevorm: die Gereformeerd Politiek Verbond (GPV) en die Reformatoriese Politieke Federasie (RPF).
Kitsfeite Leier, Gestig ...
ChristenUnie | |
CU | |
![]() | |
Leier | Mirjam Bikker |
---|---|
Gestig | 15 Maart 2001 |
Samesmelting van | Gereformeerd Politiek Verbond en Reformatorische Politieke Federatie |
Hoofkwartier | Partijbureau ChristenUnie, Johan van Oldebarneveltlaan 46, Amersfoort |
Jeugvleuel | PerspectieF |
Ideologie | Christelike demokrasie, sagte Euroskeptisme, sosiale Christenskap, Christelike links |
Internasionale affiliasie | European Christian Political Movement |
Webblad | christenunie.nl |
Sluit
Die politieke leier is Mirjam Bikker. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 is deur die ChristenUnie verloor. Die party het 3 setels behaal (-2).