Chris Vance (akteur)
Britse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Chris Vance (gebore 30 Desember 1971) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Macbeth (2006) en in die televisiereekse Prison Break (2005), Dexter (2006), en Supergirl (2015).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Chris Vance | |
Geboortenaam | George Christopher Vance |
---|---|
Geboorte | 30 Desember 1971 (1971-12-30) (52 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit