Chris Kattan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Chris Kattan (gebore 19 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Night at the Roxbury (1998), House on Haunted Hill (1999), Corky Romano (2001), en Undercover Brother (2002).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Chris Kattan | |
Geboortenaam | Christopher Lee Kattan |
---|---|
Geboorte | 19 Oktober 1970 (1970-10-19) (53 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit