Chris Isaak
From Wikipedia, the free encyclopedia
Chris Isaak (gebore 26 Junie 1956) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wild at Heart (1990), The Silence of the Lambs (1991), Twin Peaks: Fire Walk with Me (1992), en Eyes Wide Shut (1999).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Chris Isaak | |
Geboortenaam | Christopher Joseph Isaak |
---|---|
Geboorte | 26 Junie 1956 (1956-06-26) (67 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit