![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/ad/Khonsu.svg/langaf-640px-Khonsu.svg.png&w=640&q=50)
Chonsoe
Egiptiese god / From Wikipedia, the free encyclopedia
Chonsoe (ook Khonsu of Chons) was in die Egiptiese mitologie ’n god wat hoofsaaklik met die maan verbind is. Sy naam beteken "reisiger" en dit kan verband hou met die maan se baan aan die naghemel.
Kitsfeite
Chonsoe | |||||||
![]() | |||||||
Chonsoe in menslike vorm. | |||||||
Soort god | Egipties | ||||||
God van | Die jeug en die maan | ||||||
Naam in hiërogliewe |
| ||||||
Kultussentrum | Thebe | ||||||
Simbool | Maan, gekrulde haarlok | ||||||
Ouers | Amoen en Moet / Bastet | ||||||
|
Sluit
Chonsoe was instrumenteel in die skepping van nuwe lewe in alle lewende kreature. In Thebe het hy, sy pa, Amoen, en ma, Moet, die Thebaanse Triade (drietal) gevorm.