Choedjand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Choedjand (Tadjiks: Хуҷанд; Russies: Худжанд), tussen 1939 en 1992 Leninabad, is die tweede grootste stad van Tadjikistan ná die hoofstad Doesjanbe. Dit is geleë aan die Sirdarja-rivier aan die mond van die Fergana-vallei. Die bevolking van die stad is 149 000 (2000-sensus). Dit is ook die hoofstad van die mees noordelike provinsie van Tadjikistan.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Tadjikistan |
Provinsie | Sughd |
Koördinate | 40.28°N 69.62°O / 40.28; 69.62 |
Gestig op | 329 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 40 vk km |
Hoogte bo seevlak | 300 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 165 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 125/vk km |
Tydsone | UTC +5 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf | khujand.tj |