![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/3e/Chino_pants.jpg/640px-Chino_pants.jpg&w=640&q=50)
Chino-broek
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Chino-broek word gemaak van 'n keperstof, wat oorspronklik gemaak was van 100 % katoen. Die mees algemene items gemaak van chino is mansbroeke, wat bekend staan as chinos (uitgespreek "CHEE-Noh"). Vandag word dit ook gebruik in katoen-sintetiese weefmengsels.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/3e/Chino_pants.jpg/640px-Chino_pants.jpg)
Dit stof is aanvanklik ontwikkel in die middel-19de eeu vir Britse en Franse militêre uniforms, maar het sedertdien verskuif na siviele drag. Broeke van hierdie stof se gewildheid het gestyg in die Verenigde State toe Spaans-Amerikaanse oorlogsveterane teruggekeer het van die Filippyne met hul militêre keperbroeke.