Chi McBride
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Chi McBride (gebore 23 September 1961) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gone in Sixty Seconds (2000), I, Robot (2004), en The Terminal (2004), en in die televisiereeks Pushing Daisies (2007).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Chi McBride | |
Geboortenaam | Kenneth McBride |
---|---|
Geboorte | 23 September 1961 (1961-09-23) (62 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit