Chartreuse (kleur)From Wikipedia, the free encyclopedia Chartreuse-geel is 'n geel-groen kleur wat verwys na die Franse likeur met dieselfde naam. #DFFF00 Die kleurnaam chartreuse-geel is die eerste keer in 1892 gebruik. Die kleur word verkry deur geel (87.5%) en groen (12.5%) te meng.
Chartreuse-geel is 'n geel-groen kleur wat verwys na die Franse likeur met dieselfde naam. #DFFF00 Die kleurnaam chartreuse-geel is die eerste keer in 1892 gebruik. Die kleur word verkry deur geel (87.5%) en groen (12.5%) te meng.