Charleston, Suid-Carolina
From Wikipedia, the free encyclopedia
Charleston is die derde grootste stad in die deelstaat Suid-Carolina. Die stad is geleë op 'n lang, dun skiereiland aan die Atlantiese Oseaan, waar die Cooper- en Ashleyrivier saamvloei. Dit is ook 'n belangrike hawe.
Charleston | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Suid-Carolina |
Counties | Charleston, Berkeley |
Koördinate | 32°47′N 79°56′W |
Stigting | 1670 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 330,2 vk km |
Hoogte bo seevlak | 4 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 127 999 |
- Bevolkingsdigtheid | 444,9/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | John Tecklenburg (D) |
Amptelike Webwerf | charleston-sc.gov |