Charles Coburn
From Wikipedia, the free encyclopedia
Charles Coburn (19 Junie 1877 – 30 Augustus 1961) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lady Eve (1941), The More the Merrier (1943), Monkey Business (1952), en Gentlemen Prefer Blondes (1953).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Charles Coburn | |
![]() | |
Geboortenaam | Charles Douville Coburn |
---|---|
Geboorte | (1877-06-19)19 Junie 1877 |
Sterfte | 30 Augustus 1961 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit