Ceres was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910Uniewording op 31 Mei daardie jaar.

Thumb
Dr. Karl Bremer, LV vir Ceres van 1951 tot '53.

In die tussenverkiesing op 2 Mei 1951 wen dr. Karl Bremer met 'n meerderheid van 2 418 stemme teen die Verenigde Party se I.A. Wolfaart.

Sien ook

Bronne

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.